by

Baie Dankie, AntOos

Februarie 17, 2010 in Sonder kategorie

AntOos, Duisend dankies vir die grootste chocolate ooit wat oor lunch-tyd hier by my aangekom het! Jy’s ‘’n pel duisend en sommer tien-noodknoppies in een!!

Ek wil sommer hê almal moet dit weet!

Groetnis vir jou.

Mag jy sowaar ‘’n geseënde middag hê.

4 antwoorde op Baie Dankie, AntOos

  1. zephur het gesê op Februarie 17, 2010

    Lekker eet

  2. Jy is LEKKER lucky!

  3. Na al die week se drama…is ek nou mooi SOET, Dankie

  4. AntOos het gesê op Februarie 18, 2010

    Dis ‘n plesier man! Vandag het ek weer ‘n moeilike / belangrike daggie wat lê en wag vir my… Maar ons glo dit sal net goeie nuus wees. Hoop so. Sterkte daar ok, het kiddo lekker verjaar darm?

Los ’n antwoord vir AntOos. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.