Baie Dankie, AntOos
Februarie 17, 2010 in Sonder kategorie
AntOos, Duisend dankies vir die grootste chocolate ooit wat oor lunch-tyd hier by my aangekom het! Jy’s ‘’n pel duisend en sommer tien-noodknoppies in een!!
Ek wil sommer hê almal moet dit weet!
Groetnis vir jou.
Mag jy sowaar ‘’n geseënde middag hê.
zephur het gesê op Februarie 17, 2010
Lekker eet
DallaSePa het gesê op Februarie 18, 2010
Jy is LEKKER lucky!
VozSola het gesê op Februarie 18, 2010
Na al die week se drama…is ek nou mooi SOET, Dankie
AntOos het gesê op Februarie 18, 2010
Dis ‘n plesier man! Vandag het ek weer ‘n moeilike / belangrike daggie wat lê en wag vir my… Maar ons glo dit sal net goeie nuus wees. Hoop so. Sterkte daar ok, het kiddo lekker verjaar darm?