by

Maandag fluisters

Februarie 8, 2010 in Sonder kategorie

Leë siklus

 

…en as die niks

in die niet verdwyn

en dit wat belangrik is

in ‘n oomblik net wegkwyn

Die alomwenteling

wat niksheid saggies voor

jou siel se deur kom lê

Sal die sleutel diep versteek bly lê

in die geheime grendels van jou hart?

© SueEè 2009 – Published deur KKBK “BlikEmmer”

3 antwoorde op Maandag fluisters

  1. VozSola het gesê op Februarie 8, 2010

    mmm….nou moet ekke van vooraf dink…

  2. zephur het gesê op Februarie 10, 2010

    As ‘n ster verskiet…maak hy ‘n klank

    Sekere mense hoor seker ‘n whooozz klank…hahaha

  3. net soos daai aankomende wit lig…niemand hoor die fluitjie nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.