by

Help my om haar te help.

Februarie 4, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie een girl het ‘n kar gekoop, en moes slegs die engine laat doen. Nou is daar gevind dat dit nie herstelbaar is nie, en ook kan nêrens een gevind word nie. Dus het sy baie verloor, omdat sy dit kontant gekoop het en daar is nie ook nie ‘n vreeslike groot sak hulpbronne oor nie.

Indien enige van julle ingeligte mense dalk weet waar sy ‘n engine kan kry, laat weet my. (of Space my) Die kar is staan tans in Pretoria. (maar enige plek in Gauteng sal die ding doen:

Model, 1982 Mercedes 230E (123 Series)

Met dank.

4 antwoorde op Help my om haar te help.

  1. Sorry dat ek nie kan help nie.

    Ai tog!

  2. Jammer … ek is ook uit.

  3. VozSola het gesê op Februarie 4, 2010

    Dankie, ek sal dit baie waardeer.

  4. VozSola het gesê op Februarie 4, 2010

    ;-(
    dis ok.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.