by

Pretoria is weg!

Januarie 27, 2010 in Sonder kategorie

Weg sê ek julle!

Ek het nou 21 km van die Ooste na die stad gery…en kon die stad steeds nie vind nie. Om langs die Uniegebou te stop en dit nie te sien nie, is een van die vreemste gevoelens ooit.

Dit sal simple wees om ’n kiekie te wil plaas, dit sal net die witgewaad van dik mis wees.

Sjoe, hoe vreemd om die hele stad so te sien.

k’t gewonder of dit nie ‘n voorbode is van die ANC se planne te naamverandering nie?

6 antwoorde op Pretoria is weg!

  1. “witgewaad van dik mis” … presies so!

  2. VozSola het gesê op Januarie 27, 2010

    Hola daar! Ekke het begin dink ek is alleen hier!

  3. Dis die aliens wat ‘n spaceship gestuur het. Hoofopskrif in Vrydag se Beeld:
    Naamsverandering: Pretoria-Tswane-District 10 😉

  4. Trakie het gesê op Januarie 27, 2010

    Ek’s mal daaroor!

  5. louisna het gesê op Januarie 27, 2010

    Pragtige landskap Voz. Ek hou van mistigheid.

  6. zephur het gesê op Januarie 27, 2010

    Ja ek het gedroom ek ry in die Kaap…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.