Net nog één
Januarie 27, 2010 in Sonder kategorie
Net nog één
In die domste grond
waar niks kan groei
die saad word in
sy kiem versmoor
In ’n suideland
waar ons net bloei
’n droom word in
sy kiem vermoor
Agter tralies bly
maar nie geboei
sing dié werpsels
mekaar ’n koor
©
zephur het gesê op Januarie 27, 2010
Mis oes