by

Mmm…

Januarie 25, 2010 in Sonder kategorie

Tussen reën en donder

staan ‘n dag op wag

binne hierdie denke

drup nog ‘n klag

en

ek wonder…

©

6 antwoorde op Mmm…

  1. Nice.
    Ek wonder ook wanneer dit gaan ophou reën!

  2. zephur het gesê op Januarie 25, 2010

    …gaan ek nat reën

  3. VozSola het gesê op Januarie 25, 2010

    😉
    mmm…

  4. VozSola het gesê op Januarie 25, 2010

    …miskien, miskien nie?

  5. VozSola het gesê op Januarie 25, 2010

    yummy-yum!
    …maar jy moes meer hierin gelees het…

  6. VozSola het gesê op Januarie 25, 2010

    …interesting thoughts…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.