by

Het julle….

Januarie 21, 2010 in Sonder kategorie

Daai moerse shining gun gisteraand op 7de laan gesien? Goeie gras!

Daai fantastiese advertensie gesien van …ons stuur jou die lotto results…maar as jy binne 20 minute aansluit, dan kry jy die Powerball results verniet? Duh, en hulle adverteer dit heel aand? Hoe lank is daai 20 minute dan?

Daai kak shopping channel gedurende lunch-time op KykNet? Jip, Home products special, net vir hierdie week? Amazingly is dit dieselfde prys vir die afgelope 24 maande…Hoe lank is hulle week dan?

Wat het julle gesien om by die lysie aan te las?

7 antwoorde op Het julle….

  1. VozSola het gesê op Januarie 21, 2010

    NIKS is die SABC se dumbo-channel.
    MEER NIKS is DSTV se combo-channel.

  2. louisna het gesê op Januarie 21, 2010

    Super Rugby en fashion TV (184 se lingery show) is omtrent al wat my tickle.

  3. VozSola het gesê op Januarie 21, 2010

    lol… gelukkig het ekke het voor daai ‘storm’ gaan slaap!
    KFC se stooitjies is te dik! 😉

  4. VozSola het gesê op Januarie 21, 2010

    ek dink jy sal 183 beter vind…op sommige dae.

  5. jedeal het gesê op Januarie 21, 2010

    Plaas bring hulle weer vir ons “nice” Nando Ads dit was altyd baie goed gewees.

  6. louisna het gesê op Januarie 21, 2010

    Ek sal hom bietjie kyk. Thanks

  7. zephur het gesê op Januarie 21, 2010

    Daai fyn skrif onderaan daai adverts oor foon goed en prentjies en games…kyk bietjie almal is so R2 of R5 per dag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.