by

10 Peculiarties about me (Maankind se Speel-saam)

Desember 4, 2009 in Sonder kategorie

 

1.                  Swart Koffie met drie suiker – relax en kalmeer en verbeter my konsentrasie (9 koppies per dag)

2.                  Het eers twee jaar gelede die eerste keer ‘n Afrikaanse boek gelees. (Nee, ek het ook nie Kringe in ‘n Bos gelees

                     op skool nie – my onderwyser het dit op band laat opneem – toe luister ek maar deur die boek)

3.                  Hekel as ek stress-vang.

4.                  Eet nie groente nie (behalwe artappels)

5.                  Kry gereeld nagmerries – en word dan elke oggend tussen twee en drie uur wakker omdat ek glas hoor breek of

                      ‘n deur wat toeslaan…dan staan ek op, drink ‘n glas coke en droom dan niks tot ek opstaan.

6.                  Voel dinge aan en baie ingestel op ander se emosies – Altyd tot my eie nadeel.

7.                  Eet elke dag ‘n chocolate. (my Ma het elke dag vir ons ‘n choccie gegee…en ek het nog nooit nie ‘n chocolate ‘n

                     dag gehad nie…ek doen die afgelope elf jaar dieselfde met my seun – ‘n choccie ‘n dag.)

8.                  Kan ten enige tyd en enige plek na my ‘happy-place’ gaan en totally onbewus wees van gebeure en geraas om

                     my.

9.                  Kan nie NEE sê nie…Altyd tot my eie nadeel.

10.                Kan nie soos ander mense dink nie. Is uiters analytical en mense verstaan my inelkgeval nooit nie… Dit is soms ‘n

                     baie lonely place to be.

9 antwoorde op 10 Peculiarties about me (Maankind se Speel-saam)

  1. katrina het gesê op Desember 4, 2009

    Baie interessant. Ek kan identifiseer met 6, 8, 9 en tien. Lekker dag vir jou.

  2. VozSola het gesê op Desember 4, 2009

    Halleluja, we are not alone!! Thanks, en sonskyn vir jou dag ook!

  3. Maghitta het gesê op Desember 4, 2009

    6;8;9 is EK….
    soms wil ek myself klap want ek se altyd JA TOT MY SPYT >>>>>>

  4. VozSola het gesê op Desember 4, 2009

    Mmm… soos ‘n suigstokkie sonder sherbet effek!

  5. VozSola het gesê op Desember 4, 2009

    Cheers dan!!! Min mense wat ‘n koffie-kan met my wil deel. 😉

  6. VozSola het gesê op Desember 4, 2009

    NEE!!! Ek sal loony raak as as ek nie soet kan wees nie!

  7. VozSola het gesê op Desember 4, 2009

    Koue Piesangs!!! Kan jy nou meer? Nou-nou begin ek ‘n support-groep vir mense soos ons!

  8. zephur het gesê op Desember 4, 2009

    Nagmerries…dis die min groente….hahaha

  9. VozSola het gesê op Desember 4, 2009

    lol…dan droom ek van groen mannetjies en goeters?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.