Profile photo of VozSola

by

SABC – gedop of geprop?

November 30, 2009 in Sonder kategorie

Fokus met Freek gisteraand – Die program handel oor die invloed wat drank op swanger vroue en hul ongebore babas het…maar die SABC run, voor, tydens en na die insetsel drank advertensies…?

Mis ek iets?

4 antwoorde op SABC – gedop of geprop?

  1. Dit word bevolkingsbeheer genoem… Drank maak dood en die bevolking is te groot. 😉

  2. Galge humor!!

  3. zephur het gesê op November 30, 2009

    Advertensies betaal mos die gravy…

  4. Dis lekker siek as jy my vra.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.