Profile photo of VozSola

by

Klop-klop…

November 27, 2009 in Sonder kategorie

Windstil en glashelder

gil-gil jou eggo

deur jou are het gebruis

’n roepstem is verlore

herenig in jouself

© SueEè

5 antwoorde op Klop-klop…

  1. 🙂 diep stukkie virhierdie vrydag

  2. louisna het gesê op November 27, 2009

    Voz, jy laat my aan my ikoon DJ Opperman dink. Sê ‘n hoofstuk sense in 19 woorde. Well done!

  3. VozSola het gesê op November 27, 2009

    mmm…ja, stilte het mos soms die hardste klank.

  4. VozSola het gesê op November 27, 2009

    19 x Dankie vir jou!

  5. louisna het gesê op November 27, 2009

    Thanks. Ek sien talent raak

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.