Sonderling
November 20, 2009 in Sonder kategorie
Hier, neem dit weg
half mal verklaar
verbete naak die waarheid
dit is nie minder reg
Bestry die woord
half blindelings
ooglopend oor die water
so sonder woord akkoord
Stuk-stuk geblom
en half gebaar
die sewe spieëls bepleister
word deur die wind vermom
© SueEè
modderkoekie het gesê op November 20, 2009
Wraggies ;0)
DallaSePa het gesê op November 22, 2009
PUIK!
VozSola het gesê op November 23, 2009
Dankie.
VozSola het gesê op November 23, 2009
Sowaar!