Profile photo of VozSola

by

Klankgrens

November 19, 2009 in Sonder kategorie

Stilswyend

soutloos – wrang

laagmenslike bieggebed

Woordetal in

druppels-geval

stomme pylvlak het

dwarsdeur die klankgrens

gedaal; 

binne in

jou eie self verdwaal.

©

2 antwoorde op Klankgrens

  1. VozSola het gesê op November 19, 2009

    Nederig kom sê ek Dankie.

  2. zephur het gesê op November 20, 2009

    great…

    Lekker koue en nat dag…wel seker naweek in PTA…wag dat ek loop wyn koop.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.