Ons het verskuif
Augustus 18, 2017 in Uncategorized
Ek het so pas my ou blogargiewe oorgeskuif na my WordPress blog. Ek beplan nie om hierdie blog te sluit nie, maar ek gaan van nou af probeer om eerder die WordPress blog te gebruik.
Kom loer gerus hier in:
tina10 het gesê op Augustus 19, 2017
Wow wat ‘n aangename verrassing Hier meld ek aan sonder ‘n probleem Wonder of ek nou my blog ook sal kry…
Ek sal kom loer op WP
gidivet het gesê op Maart 27, 2018
Jammer ek is so skaars deesdae. Die lewe…..