Eish … Posted on April 24, 2016 by Tina - @ts Dit word al weer al moeiliker om hier in te log … dalk is die boodskap aan/teen die muur dat ek maar nie meer moet probeer nie. Niemand praat in elk geval met my meer hier nie.