Vrydag Byskrifte

Die weer is vreemd hier vandag.  Sulke dikkerige wolke en die wind waai woes en is soms koud.  Die weerberig het darem ook soms die kat aan die spene beet.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

340855-650-1453974748--zEynE8oZsI

2

340305-650-1453974748-60b69b27f66eba5860c58c8f6bad5520_w960_h2048

Die twee foto’s is van Vivian Meier

3

animais-que-esqueceram-que-sao-animais_4

4

198405-650-1453476926-vvx

5

5435_547015228798527_4957310116729530550_n6

293655-650-1453889165-June-26-2013-03-40-17-rt

Wysig

4 thoughts on “Vrydag Byskrifte

  1. Haai Tina,
    Ek het jou uiteindelik opgespoor. Dankie vir die raad vroeër 🙂
    Ek sal maar nog moet rondsoek en als uitprobeer. Dis bietjie frustrerend!
    Hoop jy het lekker dag daar – nou kan ek darem gereeld hier kom inloer al. 😀
    Groete Patty

  2. No 1: Moet nog nie spring nie – ons sit net gou die mat reg
    No 2: Dankie vir die kompliment liefie, maar ek glo nie ek sal Serena nou-al kan klop nie.
    No 3: Lyk hierdie glas vir jou vol!?
    No 6: Hierdie is die oulikste diertje – muishondjie lyk my. Dit lyk of hy sê “my waterpistooltjie is gelaai – kom traai my!!

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.