Weet presies hou jy voel – ons ou optel kat het dit gemaak tot 24 jaar,
en die katte by die werk en by die huis is nou ook omtrent 16 en miskien 18 jaar oud – so ons is seker ook een van die mooi dae daar – ek ys as ek daaraan dink!
Mens kan maar net onthou van die lekker tye saam met die ding.
Ag ek is jammer… *drukkie*
Dankie, Tina. 18 vol jare wat sy gehad het. Prettig sowel as luilekker.
@tina10
Ai en dit was so mooi kat
Sterkte Kelkie
Ware black beauty. Mis haar baie.
@zephur
Ai en dit was so mooi kat
Sterkte Kelkie
Eina, dit maak altyd zeer. Sterkte
Thanks, Neil.
@neilstrydom
Sy lyk nie 18 jaar oud nie? Nog so mooi.
Foto is ‘n paar jaar terug geneem. Sy het die laaste rukkie begin wegkwyn.
So ‘n asempie, teenwoordigheid is iets wat ‘n mens regtig mis wanneer dit nie meer daar is. Troeteldiere word so deel van ‘n mens se lewe…
@katrina – Absoluut.
Ag dis sommer tos!
Weet presies hou jy voel – ons ou optel kat het dit gemaak tot 24 jaar,
en die katte by die werk en by die huis is nou ook omtrent 16 en miskien 18 jaar oud – so ons is seker ook een van die mooi dae daar – ek ys as ek daaraan dink!
Mens kan maar net onthou van die lekker tye saam met die ding.
Sterkte daar!
Thanks Henry, waardeer.
@kompethenry