(Tina se uitdaging)
Sedert Kelkie vir haar ‘n milk frother magaftertjie aangeskaf het, sit sy nie meer haar lippe aan gewone koffie nie.
Verder hou sy ook van gereelde afwisseling van bekers.
(Tina se uitdaging)
Sedert Kelkie vir haar ‘n milk frother magaftertjie aangeskaf het, sit sy nie meer haar lippe aan gewone koffie nie.
Verder hou sy ook van gereelde afwisseling van bekers.
Dit sal lekker wees, dankie
🙂
In ‘n rooi, blou of pers beker?
@charly
Skerp. You stir me.
🙂
Ek onderbreek sommer my Sonsagoggendlaatlê om nou vir my koffie te maak! Jou bekers maak mens baie lus.
Koffie in die bed is die antwoord.
Toe ek gisteraand kort voor slaaptyd na my inskrywingsfoto’s kyk wou ek opsluit vir my nog ‘n beker capputino gaan maak, maar kon toe darem die versoeking weerstaan.
@perdebytjie
hehehehe… jou beker vertel die hele storie!
🙂
Ok ek is nou daar, ek sal vir ons beskuit bring……….
Yesss! 🙂
@monicahaddad
Ek is net so bederf moet ek erken.
Hou baie van die pienk (lilac?) beker se vorm 🙂
Pers. Vir die een moes ek die flash gebruik, die dat dit ietwat ligter uitgekom het.
@ladygodiva
Aha, okay.
Jy het mooi “classy” bekers
Ek sal my bekervoorrraad in heroënskou moet neem 😛
die inhoud lyk baie lekker!
Vir my soveel lekkerder as stilkoffie.
@rosiemetdorings
Haai steek mens nie daai lepel in jou oog as jy uit die beker drink nie?
So DIS hoekom my oog altyd seer is wanneer ek uit die beker drink! 😀
@kompethenry
Sjoe, dit lyk lekker!
🙂
Is die frother magaftertjie daardie wit mini-klitsertjie wat met batterye werk? Ek het drie van hulle. O dit darem te lekker.
Jip, einste. Hoewel nie wit nie.
@marynam
Lyk heerlik, ek hou van die pers beker, dankie!