In teenstelling met die Kosaksong op ‘n vorige blog, iets heeltemal anders uit die hartjie van Rusland.
Regte tagtigerjare modes en haarstyle. Dis nou nie heelbo aan my lys van gunstelinge nie, maar tog goed genoeg vir daardie rondrol-nagte wanneer ‘n ooraktiewe brein sukkel om tot ruste te kom.
En nou gaan ek dit ‘n onreg aandoen deur die direkte googlevertaling van die lirieke hier te plaas, ter wille van die nuuskierige agies (indien enige).
Of nee, liewers nie. Doen dit self as jy nuuskierig genoeg is. En as jy nou rêrig verveeld is, kan jy die woorde hier probeer volg terwyl hulle dit sing. 😉
А мне опять твой голос чудится,
Жизнь моя, боль моя,
Быть может, наша встреча сбудется,
Ведь так мала Земля.
Мне всё дороже, всё родней
Воспоминания далёких дней,
И мне всё чудится, чудится
Город прежний, тихая улица, голос нежный.
Где нет любви, там нет надежды,
Выходят в свет чужие повести,
Новых дней, юных лет,
Другая жизнь, другие скорости,
Весна иных Джульетт.
праздничных огней
Воспоминания ещё острей,
А мне всё чудится бережно мной хранимый,
Кружится, кружится диск старинный
Тобой и мной такой любимый.
И снова мне твой голос чудится,
Жизнь моя, боль моя,
Едва ли наша встреча сбудется,
Так велика Земля.
В твоём окне зажжётся свет,
Но этой улицы на свете нет.
И только дальняя, дальняя
Песня ветра сердцу печальному,
Нет ответа и лишь надеждой жизнь согрета.
Smirnoff? Sweet man sweet… Huh?
Uhuh.
Om die een of ander rede het jou en Perdebytjie se kommentare by my pespos beland en moes ek dit nou eers daar gaan opdiep.
@mankiepoer
My Russies is nie wat dit was nie
@tina10
Harhar ha ha 😛
Dan’s dit hoog tyd om dit weer bietjie op te knap.
@tina10
Mooi musiek, maar hulle sing ander woorde as jou lirieke wat jy geplaas het! 😉
@losbek
ek dag dis net ek wat dit agterkom.
Nee man Carol, jy’s nie veronderstel om die dabadabada in te reken nie. 🙂
@losbek
@sirpsa an @rosiemetdorings Hehehe!
kan daarna luister, maar sal nie versot raak daarop nie.
sangeres is nogal aantreklik
Sy’t so ‘n soet gesiggie.
@rosiemetdorings
Heel mooi musiek,so lekker rustig.
Lekker slaapmusiek.
@perdebytjie
Gelukkig lees ek dit nou eers anders het ek ook nou die hele nag ‘n ooraktiewe brein gehad 😉
Jy kon altyd weer na die song geluister het om jou brein te kalmeer. 🙂
@monicahaddad
Dankie dat jy dit gedeel het @sirpsa, ek hou baie hiervan. Die liriek is ook baie mooi, maar die musiek is veral pragtig.
Bly jy’t dit geniet.
@marynam
die melodieuse klanke spreek harder as die woorde 🙂