(Tina se uitdaging)
hieRmee bied ek gRaag veRskoning aan omdat my wolkepRojek nog nie ingehandig is nie. ek besef dat ‘n iedeR en elk van julle in spanning wag om dit ondeR oĆ« te kRy, daarom gee ek julle die veRsekering dat dit wel teen vRydag klaaR sal wees.
weeReens jammeR vir die ongeRief
š
Edit: Ag nee vrrrek. En sien Perrebytjie het my toe nou wrrrragtag voorsgespring. Damn.
Nou toe, RoeR jou, ons wag nou agv jou, nie vir jou nie..he he
Jis, en daar val my ‘grappie’ toe nou lekker plat. Eers na die tyd gesien @perdebytjie het dit reeds so gedoen. š
Maar ek’s nietemin bly julle wag nou as gevolg van my. Laat my so magtig voel. š
@blikskottel
@sirpsa Ons is deel van die “great minds”waarvan Henry praat! š
Ongetwyfeld.
hehehe geen probleem nie… jou wooRde is mos andeRs as as die van @pRedebytjie
š
Hei dis orraait – “great minds think alike”.
Het jy agtergekom hoe moer moeilik die hoofletters dit maak om die woorde te lees – of is dit net my kop wat snaaks is?
š
@kompethenry Ek het dit ook opgelet.Dit lyk of alles verkeerd gespel is en of dinge nie sin maak nie.
@perdebytjie – Jip!
Jip.
Huh?
Uh-uh.
@mankiepoer
kan jy glo dit was die eerste ding wat by my opgekom het om te doen!
ons was wateRfRont toe en ek het gedink ek sal dit so van toepassing kan maak. š
Jis ek kon nou sweer jy’t waterfront verkeerd gespel.
@sirpsa
dit smokkel nogal met mens se kop