Ingeval iemand gewonder het

Dís wat mens veronderstel is om hierdie tyd van die jaar te doen.

IMG_7807

IMG_7806

Koop, koop, KOOP. Trolliesvol.

My wolkeprojek is nog aan die broei. Hoop ek haal die “spertyd”.

 

15 thoughts on “Ingeval iemand gewonder het

  1. hehehehe… ek moes mooi kyk … ek het die afgelope twee dae ook uitbundig gekoop!
    Daar is geen spertye vir die uitdaging nie! Dis die lekker daarvan soms sien mens skielik iets wat by die vorige uitdaging gepas het en dan kan mens dit nog deel.

Los ’n antwoord vir perdebytjie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.