Op hierdie stadium kan ek nie genoeg kry van Alexander Rybak, 23-jarige sanger, komponis en violis van Noorweë nie en wie se CD ek onlangs aangeskaf het. Hy het die Eurovision song-kompetisie hierdie jaar in Moskou gewen.
Alexander is in Misk, USSR gebore en het naby die Noorweegse hoofstad Oslo grootgeword. Hy speel reeds sedert vyfjarige ouderdom viool en klavier, skryf sy eie musiek en is konsertmeester van een van die grootste simfoniese jeugorkeste in Bergen.
Só klink sy Fairytale waarmee hy ‘n eerste plek losgeslaan het. Sy Kiss And Tell – met dieselfde kenmerkende swaar Russiese ritme – is net so voortreflik, maar nog nie op YouTube beskikbaar nie.
Hy lyk nogals so bietjie of hy elfie bloed kan he…..
ai π
Nogals, Monica. En daai einste bloed bruis behoorlik deur sy are.
ek hoor vandag op KFM hulle adverteer die cd…is ‘n mooie kind, sal bietjie gaan luister en hoor of hierdie metal/rock ore van my daaraan gewoond kan raak ;D
Dink ook so, Flenters π
Goeie afwisseling, Trouby!
Wow hy klink wonderlik!
Sal sy musiek moet bietjie opsoek
Nice!
Dis die moeite werd, Caprice.
Hi Berwick π
Dis wonderlik as jongmense nie huiwer om met hulle talente te woeker nie.
Dankie vir die bewusmaking hiervan.
Yes TigerLady, I did. Thanks! π
Hehe, ek’s nΓ³ΓΊ daar by jou met my droollappie.
Om nie eens te praat van die drie energieke jong manne om hom nie!
Deur en deur die moeite werd, Annemari!
Hierdie jongman hΓ©t dit nou maar net, Lou.
Ek sal bietjie gaan opsoek en luister. Dankie vir die link.
Die Russiese musiek het vir my gewoonlik ‘n hunkerende ondertoon… Al dikwels geluister en gewonder hoekom dit so is?
Hallo Blommie,
Jis dis weer lekker om jou blog te lees na 8 maande se weg wees.
Mooi loop,
PvR
Music adds magic to my day …
Absoluut die moeite werd, Kelly.
Dankie vir die inloer, Kerneels.
Hi Ghaap π
Dit het my ook al opgeval, DW. Ek het altyd die gevoel gekry dis ‘n hunkering na vryheid?
Jissie GM, dis nou ‘n verrassing! Bly om jou weer te sien! π
Absolutely, SK π
WΓ‘re pret (of sports), Woordenaar! :-))