‘n Bestaan moet gevoer word.
Mage moet gevul word.
Roes moet afgeslaap word.
Bestemmings moet bereik word.
Huiswaarts moet gekeer word.
Die son moet weer deurbreek.
Wonder of Beeld toe teleurgesteld was oor geen vloede nie?
Dankie. Ek het dit geniet.
Ek wonder ook … nice post!
Long time no read, Kelkiewyn. Puik inskrywing. Ek hou veral baie van die laaste foto.
goed gedoen!
Dalk wag die reΓ«n voor in die pad.
jy mag maar, hoor!!
goed gedoen….
net jammer die wolke wil nie so mooi hierby ons saampak nie! lekker aand vir jou
Oulike fotos. `n mens weet nooit wat om met die mense te maak nie.
so skuins glimlag met ‘n traan, want ons weet dit is onse land π
π
Kontraste!
Gee my oogklappe,my binneste kry seer
Dankie vir die inloer, Plankloper π
Dis behoorlik hoe dit is, EM. Of ons nou daarvan hou of nie
π
Thanks Annemari!
Dankie DsP π
Was nogal bedrywig die laaste ruk, maar dis lekker om weer hier op te vang.
En dankie :-))
Thanks Pennestrepe!
Hi MK! Gaan nou daar by jou loer.
π
Sadly but true, Elsie.
Dalk, DW, dalk.
Dankie, Monica π
Kan jou goed glo, Maghitta!
Thanx TL!
Hallo Fanie. Ja, as mens maar geweet het.
En ons bly maar lief vir onse land, Trouby.
Jy’t my nou aan die kopkrap oor “egsigte”, Flenters.
Hi Hutton!
Inderdaad ‘n kontrasterende wΓͺreld waarin ons ons bevind, Meander.
Pasop vir vloede en toe nie…maar daai wolke lyk belowend…
Hi Zepps! π
hallo Kelkie…mal oor elke venster oomblik in jou lewe..dankie dat ek kon loer…
Jy’s welkom, Pietpompies π
Daai eerste ou lyk of hy ‘n strykyster verkoop!
Enigiets is moontlik, JK. In onse land kan jy mos al jou inkopies sommerso vanuit jou kar doen.