by

Herinnering

September 6, 2012 in Uncategorized

Ja, daagliks loop ek met my eie voete.

Heen en weer,

amper doelloos.

Met my eie voete voel ek die sandkorrels,

hier waar ek al jare lank heen en weer loop,

so asof ek elkeen onthou.

Ek kyk, ja , ek tuur lank die herinneringe in van tye wat verlore is.

Met my eie voete plant ek myself,

reg om te begin groei.

2 antwoorde op Herinnering

  1. philvr het gesê op September 6, 2012

    Groete.

  2. Jy moet net rustig raak sodat die wortels kans kry om te settle, dan kom die groei!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.