by

..

Julie 27, 2012 in Uncategorized

Laag op laag lê die vlaktes oor die dorre uitkyk van wie ek is.

Sonder twyfel benoem ek myself.

Doelloos lê die spore, met geen rigting.

Blind, ja blind loer ek deur die krake.

Skaars skaars sien ek die effense lig.

2 antwoorde op ..

  1. lora2me het gesê op Julie 27, 2012

    “effense lig” is genoeg vir hoop.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.