by

Dit Sneeu.

Maart 13, 2011 in Sonder kategorie

Kunsmatig verf ek daagliks my mombakkies, dit neem tyd. Ek is moeg, dit pla my.

Soos sneeu val my trane, maar die vog verdamp voor dit die grond tref.

Keer my, stop my, skiet my.

Stoomaangedrewe wurg ek voort. Met bloedbelope kykers sukkel ek om te sien. Dit is oordonderend.

Saggies, so saggies val jy, keer op keer. Ek is moeg, swak, ongewillig.

Dit sneeu.

1 antwoord op Dit Sneeu.

  1. Geitjie1 het gesê op Maart 14, 2011

    Sterkte……….

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.