Is this it?
Oktober 21, 2012 in Uncategorized
So dit lyk my die nuwe blogs is op? Voel amper of ons village aan geval is en almal opsoek is na hul verlore familie! hoop darm om al my ou letter vriende gou-gou op te spoor. Mag dinge van hier af net makliker gaan. Voel heel onrustig soos ‘n hoender-hen wat haar kuikens soek.
Tina - @ts het gesê op Oktober 22, 2012
Ja dis te lekker om elke keer ‘n nuwe naam of gesiggie te sien .
Zeppie - @zephur het gesê op Oktober 22, 2012
Kwaai jy is hier…moenie worry ons sal die nuwe dinge gou uitsort
Rina Willemse het gesê op Oktober 22, 2012
Ek hou nogal van die nuwigheid.
sonnet_sestet het gesê op Oktober 23, 2012
kan iemand dalk vir my inlig waar mens die hoeveelheid hits kan sien?