Is this it?

Oktober 21, 2012 in Uncategorized

So dit lyk my die nuwe blogs is op? Voel amper of ons village aan geval is en almal opsoek is na hul verlore familie! hoop darm om al my ou letter vriende gou-gou op te spoor. Mag dinge van hier af net makliker gaan. Voel heel onrustig soos ‘n hoender-hen wat haar kuikens soek.

4 antwoorde op Is this it?

  1. Ja dis te lekker om elke keer ‘n nuwe naam of gesiggie te sien .

  2. Kwaai jy is hier…moenie worry ons sal die nuwe dinge gou uitsort

  3. Ek hou nogal van die nuwigheid.

  4. kan iemand dalk vir my inlig waar mens die hoeveelheid hits kan sien?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.