Aandag! INTERNET VERMIS!!

Maart 25, 2012 in Sonder kategorie

Dames en here. Net om julle op hoogte te hou. My internet is stukkend. Al vir amper twee weke! Dis verskriklik. Nooit besef hoe verslaaf ek aan die letters op my sleutelbord geword het tot ek hul nie meer kon pons nie! Wel, nie meer kon pons en pos nie!

Maar nie te vrees. Een van die dae kan ek my verslawing hervat. Hopelik kom my nuwe internet more en ek sodra die liggie flikker sal ek weer die borrels in my brein kan bars op my skerm.

4 antwoorde op Aandag! INTERNET VERMIS!!

  1. avega het gesê op Maart 25, 2012

    Hoop jy kom gou reg, dis AAKLIG as mens nie internet het nie!

  2. TS het gesê op Maart 25, 2012

    Ons het jou vermis…

  3. loudavisi het gesê op Maart 25, 2012

    mens raak net so gou gewoond sonder internet..been there!
    Dankie daat jy darem laat weet het.

  4. HeavyHenry het gesê op Maart 26, 2012

    🙂

Los ’n antwoord vir avega. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.