Missing

Maart 3, 2012 in Sonder kategorie

Joshua het gisteraand weg geloop. Een van my huismaats het die hek oopgelos, en weg is hy…

Niks geslaap gisteraand nie, want my kind is weg. Ek was al by die petshop, veartse, en het al vir ADT gebel. Ek het al aan deure geklop, en waak oor myselfoon vir as die Animal Wellfare my sou bel. HULLE nommer is om sy nek.

Wat maak ek nou? Ek weet nie of my seun gisteraand water of kos gehad het nie. Ek kan nie ophou met huil nie…my arme wit-voet brakkie…

12 antwoorde op Missing

  1. loudavisi het gesê op Maart 3, 2012

    Ai, Sonnet!

    Ek hou styf duimvas dat hy vandag nog sal huistoe kom.

  2. TS het gesê op Maart 3, 2012

    Ai ek is so jammer.
    Hoop jy kry hom gou terug!

  3. HeavyHenry het gesê op Maart 3, 2012

    Ag hel!

    Hoop hy kom terug!

  4. sirpsa het gesê op Maart 3, 2012

    Ag nee!

  5. avega het gesê op Maart 3, 2012

    Hou moed, ons hou almal duimvas.

  6. frandr het gesê op Maart 3, 2012

    Gelukkig het jy mooi gesorg deur die nommer om sy nekkie te sit. Laat tog weet sodra hy terug is, iewers is daar iemand wat hulle oor hom sal ontferm.

  7. look on the bright side of…

  8. louisna het gesê op Maart 3, 2012

    Sit ‘n ad in die Junkmail. Sterkte

  9. Modigliani het gesê op Maart 5, 2012

    Al enige nuus?

  10. Josh is terug! My hart is verlig en my hond is vir my pragtiger as ooit tevore!

    Iemand in die straat het die hond sien rondloop seker so 15 minute na hy uitgekom het. HUl het die nommer gebel maar natuurlik was die welfare nie oop nie. Dohr, (my huismaat) het toe posters gemaak, en die oom wat hom gekry het, het my gebel om te sê die hond is by hom! DANKIE TOG! toe ek hom gaan haal vertel die seuntjie van die huis my hoe hy hom gaan mis, en hy het gedink hy sou hom “chuckey” noem. Dankie vir almal se belangstelling!

  11. :-))))))

  12. frandr het gesê op Maart 7, 2012

    Ai, maar ek is bly!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.