Geust blogger: Kaalkop van skaakwyk

September 28, 2011 in Sonder kategorie

Ek sit by sonnet in haar kamer en praat stront soos gewoonlik. Sy sê my toe om op haar blog te post. Wat sal ek skryf?

…….

wie is Sonnet? waar kom sy vandaan?

wel kom ons vind uit……….

sy is die persoon wat jou maak smile, jou boring dag n moontlike adventure kan maak, n normale gesprek wat 7de laan laat lyk soos carte blanche, die een wat altyd nuus het om te deel al is dit irrelevant,maar jy luister nog steeds want net nou mis jy uit op iets.

sy is die een wat vir jou n pink donut bring as jy down is, en jou dit maak eet voor almal……….sy is sonnet sestet

Kaalkop van Skaakwyk

4 antwoorde op Geust blogger: Kaalkop van skaakwyk

  1. TS het gesê op September 29, 2011

    grinnik…

  2. Jis, ek dink ek ken haar net so goed.
    😀
    Sy is!

  3. Sweet 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.