Keuse

Augustus 5, 2011 in Sonder kategorie

Bos…hier kom ek…

3 antwoorde op Keuse

  1. lora2me het gesê op Augustus 5, 2011

    Die bos was aan die einde van die pad, tog goed vir Rooikappie. Dalk is dit die begin van ‘n avontuurlike “reis”.

  2. Pasop vir die bose wolf…

  3. Ek hoor jou Bileamdonkie…Maar partykeer is dit tyd dat mens jou eie pad moet teer. En daar sal ‘n paar wolwe wees waarteen ek sal moet baklei, maar ek gaan oop oë die bos in. 🙂

    Dink dis tyd dat ek self gaan kyk wat daar moontlik kan wees, i.p.v. net almal glo wat my altyd vertel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.