Writers Blog

Mei 20, 2011 in Sonder kategorie

Ek het so baie wat ek wil sê

en dinge wat ek wil vertel

Wat ek voel

wat ek dink

wat ek sluk

Maar tussen my hart en my kop

en my hande

is daar ‘n blok

hoe nou gemaak?

3 antwoorde op Writers Blog

  1. louisna het gesê op Mei 20, 2011

    Gaan sit onder ‘n boom en skud jou kop. As alles mooi los is, kom skryf vir ons ‘n stuk

  2. loudavisi het gesê op Mei 20, 2011

    Dit sal weer regkom…
    Ons wag intussen.

  3. elgado het gesê op Mei 22, 2011

    Nogal skerp pun daar , “Writer’s Blog”. Dit is. 🙂

    Wees net geduldig en doen ietsie lekkers. Die blok gaan vanself weg.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.