Ek wil nou vloek!

April 5, 2011 in Sonder kategorie

Is daar iewers ‘n ‘autosave’ op die blogs wat mens se inskrywing so tussen deur save? Of is dit net verlore as jy per ongeluk die verdomde ding toemaak?

Nou is ek lus om vieslik te vloek!

11 antwoorde op Ek wil nou vloek!

  1. bernster het gesê op April 5, 2011

    In teorie ja, maar in die praktyk is dit omtrent so betroubaar soos arbeiders op ‘n Maandag na ‘n langnaweek…

  2. TS het gesê op April 6, 2011

    Siestog. Wat weg is is weg dink ek

  3. Doen eers jou werk in Word en save. Daarna “copy” en “paste” jy dit na jou blog toe.

  4. Neffertiti het gesê op April 6, 2011

    Ja dis reg so, werk net nie met Chrome nie.

  5. loudavisi het gesê op April 6, 2011

    dis ‘n gonner as jy my vra – het dit ook al oorgekom.

  6. katrina het gesê op April 6, 2011

    Praat jy van die copy uit Word? Werk met my.

  7. katrina het gesê op April 6, 2011

    Blondie, partykeer is mens gelukkig en vra die blog vir jou of jy met die ‘vorige’ een wil aangaan. Ander kere nie. Beste is maar om op Word te werk.

  8. Maankind2 het gesê op April 6, 2011

    Soms help die BACK pyltjie, en soms as ek weer Skep ‘n pos, dan vra dit of ek wil aangaan.

  9. Modigliani het gesê op April 6, 2011

    Ek het al ‘n klomp blogs verloor. Ek doen dit ook nou maar eers in Word.

  10. louisna het gesê op April 6, 2011

    Tip. Skryf in Word, save, en plak hom dan.

  11. Vetjan het gesê op April 7, 2011

    tough luck!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.