sien ek die poerol van ‘n smous het ‘n Aussie adres!
ek het gaan oopmaak – dis ‘n vreeslike lywige advertensie
Maar ek het daar gaan kommentaar lewer en die volgende boodskap gelaat:
Your add is highly unwelcome on our blog forum!!!!!!!
please be so kind to remove it and then stay far away from it!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Nie dat ek dink dit sal gelees word nie
die ergste is mens kan hom nie weer rapporteer nie!!!
exionperfexi het gesê op Januarie 28, 2014
@rosiemetdorings : ignoreer sulke pespos . moet dit nie oopmaak of op sulke advertensies reageer nie . netnou dink daai bevarker jy wil pille bestel of ‘n plaaslike agent word en dan pes hulle jou juis die hele tyd . 🙂
rosiemetdorings het gesê op Januarie 28, 2014
@exionperfexi
Weet jy jy is die enigste ene wat hier kommentaar lewer en selfs ek sien nie hierdie blogplasing iewers nie!!!
Al hoe ek hier kon uitkom was direk vanaf my e-pos kennisgewing!!!