Leuven – herfs
November 1, 2012 in foto's, leuven
Gister was ‘n lieflike dag. Meer sonskyn as wolke, geen wind en die plante se herfstooisels wat mens oorweldig. Ek het by die huis gekom met 82 foto’s op die kamera. Toemaar sal julle nie met almal verveel nie 🙂
Kliek op 1e foto dan kan jy sommer so na almal op die ry af kyk
Fluit-fluit hierdie storie is uit
Onlangse kommentare