weeklikse tema V voëls

Junie 8, 2014 in Uncategorized

@tina10

ek het nou op my ou blog ingegaan en gesien wat Danie vertel hy gemaak het.  Gaan dus kyk of dit vir my ook werk.

antjie die rooibruinhen

Antjie die rooibruin hen

Ja lyk vir my hier gaat ek weer!!

@daniec en @perdebytjie   ek het Danie se raad gevolg en sowaar ek het weer plek vir foto’s.  Net spyt ek het dit nie daardie tyd al gesien nie!   nou is litnetblog net ‘n ashoop

 

 

7 antwoorde op weeklikse tema V voëls

  1. tina10 het gesê op Junie 8, 2014

    Ongelukkig ja… mens kry nie eintlik meer kommentaar nie en dis net ek en MC wat hier rond hang…

    Baie mooi hoenderfoto… Jou hoender?

  2. perdebytjie het gesê op Junie 9, 2014

    Ek hou vreeslik van hoendertjies.Op ‘n stadium het ek ‘n klomp kapokkies gehad.Dis sulke oulike goedjies…skrop natuurlik mens se tuin op,maar vreet al die luise en wurms ook.

  3. @rosiemetdorings Hoera! Kan nie glo dat ek vir iemand hier van nut kon wees nie, maar dit is seker eintlik te laat. Natuurlik vir hierdie bogblad,

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.