Week se tema: WATER

Februarie 26, 2014 in Uncategorized

14 antwoorde op Week se tema: WATER

  1. hier is dan BOGGEROLL!!!! ????

  2. FLIP EK IS BESIG OM MY TE STRIP

    LYK MY MY BOEKIE IS VOL EN EK MOET NUWE BLAADJIE OMSLAAN.

    Vertel my asseblief hoe om dit te doen

  3. tina10 het gesê op Februarie 26, 2014

    Een van twee dinge Of jy begin ‘n nuwe blog of jy delete van jou foto’s
    Paneelbord
    Media
    Library
    Laaste bladsy Delete alle foto’s daar Delete maar ‘n paar bladsye anders moet jy dit kort kort doen

    Jammer!

  4. Ek het net daar na waar my foto’s is, gegaan en ´n nuwe album oopgemaak en dit werk nog. Sal bietjie weer kyk, wat ek presies gedoen het.

  5. Myne is mos Ingels, weet nie of van die ander s´n dalk Afrikaans is nie, maar links waar daardie klomp, wat noem jy hulle?, is daar oa media, kliek daarop en dan het jy die opsie, open new album, kliek daarop en hoera, jy kan aangaan sonder om iets te verander. Hoop dit werk vir jou ook.

  6. Lyk my die water het jou blog weggespoel!Ek het ‘n tweede blog oopgemaak,foto’s uitgevee,teen my sin.Nou gaan ek probeer wat Danie aanbeveel.Hoop dit werk!

  7. @perdebytjie Dit is nou slegte nuus. Ek het maar net daar aangegaan en foto’s afgelaai en kon aangaan sonder om ´n nuwe blog oop te maak.

Los ’n antwoord vir Tannie Frannie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.