weeklikse tema: WATER

Februarie 24, 2014 in Uncategorized

Ek het dermiljuisende foto’s van water.  sal gaan loer en kyk waarmee kan ek julle verveel.  Hier is solank ‘n klein voorsmakie

Ehmmmmmmm………………… sowat 15 frustrerende minute later……

snip die error

DIT laai maar die foto’s? notndem   Nogal so ewe mooi in Afrikaans

 

 

 

 

 

 

 

13 antwoorde op weeklikse tema: WATER

  1. Jaaaaaaaa frustrasie met ‘n hoofletter F!
    🙂
    Almal van julle kry mooi groot foto’s op julle blogs, myne moet ek so verklein anders plak dit nie. Hoe doen jy dit?

  2. tina10 het gesê op Februarie 24, 2014

    Dis sekerlik te groot of jou gallery is weer vol?

  3. Ai tog,dis frustrerend verby!

  4. Godiva het gesê op Februarie 24, 2014

    Pfffft.. dit is frustrerend.

  5. maryna het gesê op Februarie 24, 2014

    Ek sukkel ook my alie af, Rosiemetdorings, dit lyk asof ek ure aanlyn is maar ek sukkel geweldig baie, en doen maar werkies tussen-in terwyl ek wag….en wag… en wag….
    Hoe kom ek by die ouer blogs uit, ek het ‘n paar misgeloop wat ek baie graag wil lees, en kom nie verby die voorblad nie. Hoop liewe Zep stel vir ons ‘n blogroll op met die nodige html kodes wat ons net in die sidebar kan copy en paste om by ons gunsteling blogs uit te kom.

  6. Elly het gesê op Februarie 24, 2014

    Amper soos die error met egte water deesdae – of vuil uit krane, of geen water uit die krane. Ek is mal oor water. Dit was my werk ook op ‘n stadium. Waterfoto’s is my favourite foto’s.

  7. ag weet jy, ek is net so moeg gesukkel!

    Deesdae sukkel ek moet cookies (wat ek net mooi niks van weet nie) en kan ek nie meer van my iPad af blog nie, wat dit heel onaangenaam maak vir my.

    🙄

  8. Ek weet nie of dit van domgeid is nie maar ek het regtig geen probleme nie, is ek die enigste ene?

Los ’n antwoord vir Net Ek @ cbl1979. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.