Jaaaaaaaa frustrasie met ‘n hoofletter F!
🙂
Almal van julle kry mooi groot foto’s op julle blogs, myne moet ek so verklein anders plak dit nie. Hoe doen jy dit?
Ek sukkel ook my alie af, Rosiemetdorings, dit lyk asof ek ure aanlyn is maar ek sukkel geweldig baie, en doen maar werkies tussen-in terwyl ek wag….en wag… en wag….
Hoe kom ek by die ouer blogs uit, ek het ‘n paar misgeloop wat ek baie graag wil lees, en kom nie verby die voorblad nie. Hoop liewe Zep stel vir ons ‘n blogroll op met die nodige html kodes wat ons net in die sidebar kan copy en paste om by ons gunsteling blogs uit te kom.
Amper soos die error met egte water deesdae – of vuil uit krane, of geen water uit die krane. Ek is mal oor water. Dit was my werk ook op ‘n stadium. Waterfoto’s is my favourite foto’s.
charly hardy het gesê op Februarie 24, 2014
Jaaaaaaaa frustrasie met ‘n hoofletter F!
🙂
Almal van julle kry mooi groot foto’s op julle blogs, myne moet ek so verklein anders plak dit nie. Hoe doen jy dit?
rosiemetdorings het gesê op Februarie 24, 2014
@charly
ek kry vandag sweetall opgelaai 🙁
tina10 het gesê op Februarie 24, 2014
Dis sekerlik te groot of jou gallery is weer vol?
rosiemetdorings het gesê op Februarie 24, 2014
@tina10
nee ek het gaan sekermaak dat die goed kleingenoeg is
perdebytjie het gesê op Februarie 24, 2014
Ai tog,dis frustrerend verby!
rosiemetdorings het gesê op Februarie 24, 2014
@perdebytjie
hierdie goed maak dat nog minder mense hier kom
Godiva het gesê op Februarie 24, 2014
Pfffft.. dit is frustrerend.
rosiemetdorings het gesê op Februarie 24, 2014
@ladygodiva
Sal maar later weer probeer
maryna het gesê op Februarie 24, 2014
Ek sukkel ook my alie af, Rosiemetdorings, dit lyk asof ek ure aanlyn is maar ek sukkel geweldig baie, en doen maar werkies tussen-in terwyl ek wag….en wag… en wag….
Hoe kom ek by die ouer blogs uit, ek het ‘n paar misgeloop wat ek baie graag wil lees, en kom nie verby die voorblad nie. Hoop liewe Zep stel vir ons ‘n blogroll op met die nodige html kodes wat ons net in die sidebar kan copy en paste om by ons gunsteling blogs uit te kom.
Elly het gesê op Februarie 24, 2014
Amper soos die error met egte water deesdae – of vuil uit krane, of geen water uit die krane. Ek is mal oor water. Dit was my werk ook op ‘n stadium. Waterfoto’s is my favourite foto’s.
Net Ek @ cbl1979 het gesê op Februarie 25, 2014
ag weet jy, ek is net so moeg gesukkel!
Deesdae sukkel ek moet cookies (wat ek net mooi niks van weet nie) en kan ek nie meer van my iPad af blog nie, wat dit heel onaangenaam maak vir my.
🙄
Henry @kompethenry het gesê op Februarie 25, 2014
Eish!
monicahaddad het gesê op Februarie 27, 2014
Ek weet nie of dit van domgeid is nie maar ek het regtig geen probleme nie, is ek die enigste ene?