weeklikse uitdaging: Woorde

Februarie 3, 2014 in Uncategorized

 

….and once sent out, a word takes wing beyond recall

from the Epistles of Horace

Horace 65-8 BC

11 antwoorde op weeklikse uitdaging: Woorde

  1. tina10 het gesê op Februarie 3, 2014

    Ja dit tref diep!

  2. Boonop is daai wag wat veronderstel is om voor mens se mond te wees nie altyd op sy pos nie.

    • @sirpsa
      ek het manier om te praat voor ek dink – die naweek myself weer in ‘n hoek ingepraat wat ek besef het ek eers moes dink voordat ek iets gesê het!!! Was ek nou vir jou in ‘n gruwelike vetleentheid 😀 Dink net die een persoon het gekliek, maar dit was een te veel

  3. Al is woorde onsigbaar,kan dit nog lang nagevolge he!Ek kan soms my mond so verbypraat,dan voel ek dae lank soos ‘n skurk.z

  4. Die skade wat dit kan aanrig……

  5. jy het my nou voorgespring, my Pa het altyd gesê met een verkeerde woord kan jy ‘n leeftyd se vriendskap ongedaan maak.

  6. maryna het gesê op Februarie 6, 2014

    Mooi, soos jou gesiggie bydrae.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.