vanoggend in die nuus gelees

Januarie 29, 2014 in Uncategorized

so vinnige ogie oor die nuus laat gaan.

Daar het al heelwat dinge gebeur waarvoor daar na jare nog nooit ‘n antwoord gevind is nie.  Ek dink vinnig aan die klompie meisies wat jare gelede so verdwyn het  wat heelwaarskynlik almal deur Gert Van Rooyen se toedoen was

Meer onlangs het die verhaal van Maddie  McCann die wêreld geruk. nou sien ek vanoggend se koerant reken daar kan binnekort arrestasies te wagte wees.  Dan wonder ek so by myself, wat hulle gaan vind – ‘n jong dogtertjie of haar oorskot?

Maddie McCann

16 antwoorde op vanoggend in die nuus gelees

  1. Dit moet iets verskrikliks wees as jou kind verdwyn…erger as die dood,want mens sal altyd bly wonder oor die kind se welstand.Ek voel skoon naar deur net daaraan te dink!

  2. dit moet baie belangrik vir die ouers wees om uitsluitsel te kry want dis nou hoop gemeng met angs en baie onstigbare fantasiee.

  3. Godiva het gesê op Januarie 29, 2014

    Die Maddie storie hier is steeds byna daagliks in die nuus na 7 jaar. Ja holeplik bring dit ten minste berusting vir haar ouers as daar dalk nie ‘n goeie einde aan die storie gaan wees nie.

  4. Godiva het gesê op Januarie 29, 2014

    Hierts, HOPELIK….

  5. Eish! Dis sommer tos!

    Hoop hulle kry die kind!

    • @kompethenry
      as sy iewers lewendig aangehou word, wat se tipe van lewe het sy die afgelope 7 jaar gehad?

      • Elly het gesê op Januarie 29, 2014

        Ek wou eers se die wereld moet eerder na ‘n einde kom met al hierdie goed wat gebeur. Maar met second thoughts – dit raak sekerlik beter. Gedurende antieke tye was pederastie as normaal aanvaar. Wat ingelsuit het, met ouer-toestemming – dat indien die kind dit hierna steeds vir 3 maande alleen in die wildernis kan oorleef, hy ‘n reg het op “lewe”.

  6. tina10 het gesê op Januarie 29, 2014

    Sulke stories is vir my baie ontstellend… vir almal betrokke lê nog ‘n swaar pad voor.

  7. Dit bly naar! Ai!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.