2014

Desember 31, 2013 in Uncategorized

Aan almal wat ek hier leer ken het, voorspoed vir die nuwe jaar wat om die draai vir ons wag. Ek weet ek het hierdie foto al in die verlede geplaas maar doen dit weer want dis die uitsig waarmee ek hierdie jaar groet.

gekrimp

8 antwoorde op 2014

  1. Dis so pragtig!Voorspoed vir julle ook.

  2. aangrypende skoonheid . ons het ontelbaar om voor dankbaar te wees . mag 2014 vir jou en joune ook vrede en vreugdes inhou .

  3. Ag dankie en dieselfde daar by julle!

  4. tina10 het gesê op Desember 31, 2013

    Ag dit bly mooi… hoop jy het die allermooiste jaar

  5. Lucky fish! Mag dit vir julle ook ‘n mooi jaar wees, Rosie!

  6. Sjoe, watter mooie uitsig. Mag die nuwe jaar vir jou en joune goeie dinge inhou.

  7. @rosiemetdorings
    Die Kaapse Weskus is medisyne vir ‘n omgekrapte siel – baie mooi foto. Ek het sommer dadelik begin beplan vir ‘n kuiertjie daar, vroeg in 2014.
    Mooi 2014 vir jou.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.