Weeklikse tema: Gesig

Desember 25, 2013 in Uncategorized

 

snip gesig.fotoJPGEk is seker dis nie die tipe van gesig waarna gesoek word nie.   die ander soort gesigte  wat ek tot dusver sien opduik het, is nie my forte nie.  Daarom hou ek maar by die gesigggies wat vir my vreugde verskaf.  Hulle groei in ‘n beddinkie in my tuin en ek het nou nie plat op my maag gaan lê om hulle van reg van voor af te neem nie

gesiggies 1

gesiggies 2ene wat in blombak was, wat effe makliker gegaan het.

gesiggies 4Baie geharde blommetjies

gesiggie in die sneeu

 

 

15 antwoorde op Weeklikse tema: Gesig

  1. Dis een van my gunsteling soort blomme!

  2. Lekker vrolike gevreetjies.

  3. tina10 het gesê op Desember 26, 2013

    Ooooo dis so mooi… Jy’s lekker slim

  4. Ek hou ook van die tipe gesiggies.

  5. Ag sommer nice foties!

  6. Pragtige foto’s!Dis presies die regte naam vir hierdie blommetjies.

  7. Daardie ornaje gesiggies is net te pragtig. Die son het geskuif en myne het verlep.

  8. pragtig . hoekom die ingelse hulle pansies noem bly maar ‘n vreemde gedagte . die geel een in die sneeu is verruklik .

  9. Dis ook net jy wat so kreatief aan ‘n kompetisie sal deelneem.
    Geluk, hoor!

    Intussen is baby 3 dae oud en sooooo mooi en perfek.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.