Jammer mense ……..

Desember 13, 2013 in Uncategorized

…..ek hou van sy musiek.  😛

 

Vertel my ASB hoe maak ek dit kleiner!!!!!!!

22 antwoorde op Jammer mense ……..

  1. Verskoning aanvaar. 😉

    Al wat jy kan doen is om na jou paneelbord te gaan en jou tema na Twenty Eleven te verander. Dit maak nie die beeld kleiner nie, maar wel die venster groter sodat die video as geheel sigbaar is. Toekomstige foto’s gaan dan ook groter wees en hoef mens nie daarop te kliek om beter te kan sien nie.

  2. tina10 het gesê op Desember 13, 2013

    Niks om om verskoning oor te vra nie!

  3. Wie’s Andre Rieu nou weer 😉

  4. Daar is ruimte vir almal se musieksmaak.Ek dink Adre Rieu het ‘n spesifieke plek in die musiekwereld,soos enige ander musikant.

  5. Jy gaan nog baie omverskoning moet vra. Ek kan die ou nie uitstaan nie..die afgodmakery ooknie.

    • @blikskottel
      😀
      Nogmaals ‘n spesiale jammer dan net vir jou. Ek dink hy is ‘n groot [email protected] maar besit tog die vermoë om ‘n wye verskeidenheid musiek te bied.
      Die “eg” Suid-Afrikaanse sangeres is nou nie my gunteling nie, dis vir my egter asof sy en hierdie song vir mekaar werk

      • My vrou reken daai ou sal sy nie met ‘ntang aanraak nie, te olierig en glibberig. Wie is die eg Suid Afrikaanse sangeres wat jou pla?…Ek het verkeie wat my ook pla.

        • @blikskottel
          Vir die man self sal ek ook nie kans sien nie, baie glibberig, dis net sy musiek waarna ek luister. 😀
          Die sangeres se naam ken ek nie eers nie – maar nes jy is daar ‘n hele paar wat my nie aanstaan nie. sal maar verder stilbly voordat ek kierie teen die kop kry.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.

1 terugspoor