weeklikse tema: WOLKE
Desember 9, 2013 in Uncategorized
As ek dalk foto’s herhaal, moet julle maar verskoon. Ek kan nie meer onthou wat ek al hier gedeel het nie.
gister was ‘n warm sonskyndag. Toe ek opkyk was hierdie vlieswolkies bokant my kop
die mooiste is natuurlik altyd die wolke wat met sonsondergang getint word
Uit vliegtuig
@tina10. Sterkte met die groot trek.
Carol R @ Losbek het gesê op Desember 9, 2013
Ek hou die heel meeste van jou wolke met die sonsondergang. Kyk net die lieflike kleure!
rosiemetdorings het gesê op Desember 9, 2013
@losbek
ons woonstel in België het wes gekyk en die sonsondergange ( as die son die slag geskyn het) was telkens ongelooflik
danie coetzee het gesê op Desember 9, 2013
Mooi foto´s, wat jou ook weer herinner aan die dag wat hulle geneem is.
rosiemetdorings het gesê op Desember 9, 2013
@daniec
Ja! 😛 net vandag besef hoe onthou mens die geleentheid wat die foto’s geneem is
vega het gesê op Desember 9, 2013
Wolke is so inspirerend. wil net ‘n skilderkwas gryp. Jou foto’s is asemrowend.
rosiemetdorings het gesê op Desember 9, 2013
@avega
wens soms ook ek kon skilder.
Kunsonderwyseres het een maal vir my gesê mens moet net begin maak , dan sal jy verbaas wees oor hoe maklik dit is – in haar drome!
tina10 het gesê op Desember 9, 2013
Kyk net hoe mooi… laat mens besef dat daar ‘n Skepper is
rosiemetdorings het gesê op Desember 9, 2013
@tina10
Die skepping is en bly die grootste wonderwerk van alles.
perdebytjie het gesê op Desember 9, 2013
O,dis pragtig!
rosiemetdorings het gesê op Desember 9, 2013
@perdebytjie
Ek kan maar nie genoeg van die natuur se skoonheid kry nie.
charly hardy het gesê op Desember 10, 2013
Die eerste lyk amper soos n van Gogh skildery
🙂
Henry @kompethenry het gesê op Desember 10, 2013
Nice foties!
monicahaddad het gesê op Desember 10, 2013
Daai wolke oor Afrika maak mens so lus om daarin te spring !