weeklikse tema: WOLKE

Desember 9, 2013 in Uncategorized

As ek dalk foto’s herhaal, moet julle maar verskoon. Ek kan nie meer onthou wat ek al hier gedeel het nie.

gister was ‘n warm sonskyndag. Toe ek opkyk was hierdie vlieswolkies bokant my kop

somersdag Bellville

08.12.2013

die mooiste is natuurlik altyd die wolke wat met sonsondergang getint word

t4

09.07.2012

Uit vliegtuig

 

oor Alpe

wolke oor die Alpe

wolke

wolke oor Afrika

laatmiddag

laatmiddag speel die donderweer tussen die wolke – iewers oor Angola

@tina10.  Sterkte met die groot trek.

13 antwoorde op weeklikse tema: WOLKE

  1. Ek hou die heel meeste van jou wolke met die sonsondergang. Kyk net die lieflike kleure!

  2. Mooi foto´s, wat jou ook weer herinner aan die dag wat hulle geneem is.

  3. vega het gesê op Desember 9, 2013

    Wolke is so inspirerend. wil net ‘n skilderkwas gryp. Jou foto’s is asemrowend.

  4. tina10 het gesê op Desember 9, 2013

    Kyk net hoe mooi… laat mens besef dat daar ‘n Skepper is

  5. O,dis pragtig!

  6. Die eerste lyk amper soos n van Gogh skildery
    🙂

  7. Daai wolke oor Afrika maak mens so lus om daarin te spring !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.