na aanleiding van Sondagkopies van Tina

Desember 8, 2013 in Uncategorized

@tina10  hierdie is my twakkies hoekie.

die lap het my peetkind geweef toe sy nog dogtertjie was.

die skaal en lamp agter kom uit my ma se huishouding.

die atomizer was doring se tante sin terwyl die groot gifpomp se houthandvatseltjie ongelukkig ontbreek en van skoonpa af kom.

die koper blaker wat net net links uitsteek was uit Doring se ouma se huishouding

pompie ens

nog [email protected] in my huis

15 antwoorde op na aanleiding van Sondagkopies van Tina

  1. Ek klink nou dom,maar wat is ‘n atomizer?Ek hou van die [email protected]!

  2. tina10 het gesê op Desember 9, 2013

    Pragtig Kosbare hoekie die!

  3. mooi koper. Om koper skoon te maak, meng skottelgoedwassseep en creme of tarter tartaric acid in warm water om mee te was.

  4. Ek sien jy koester ook die ou goed soos ek. Mooi items, Rosie!

  5. Lekker is nicer as nice…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.