Jy blaai in die argief vir 2013 Julie.

vir Zeppie

Julie 12, 2013 in Uncategorized

op die plaas

Hierdie foto het ek in 2010 geneem waar Doring se niggie woon.  Steeds in gebruik gewees.  Sal haar moet bel en hoor of hulle al ‘n “up grade” gedoen het.

Ek is aangespreek omdat ek nie vertel van die Doring in my lewe( nie vlees) se rugprobleme nie.  Hy het osteoporose – ja mans kry dit ook.  In so ‘n mate dat hy met die uitkap van ‘n boomwortel 4 rugwerwels beskadig het.  Dra nou ‘n brace en moet homself baie stil hou.  Sien volgende week ‘n ou wat die osteoporose sal evalueer en verder behandel.