mense wat jou pad kruis.

September 21, 2012 in Sonder kategorie

ek het hierdie aanhaling op Faceboek raakgeloop.

Dit is vir my ook net so van toepassing op die blog en al die bloggers met wie ek hier kontak het.

http://www.facebook.com/pages/Best-Quotes/269394373176256

31 antwoorde op mense wat jou pad kruis.

  1. TS het gesê op September 21, 2012

    Welkom tuis… hoop alles het goed verloop en niks is êrens verlore?

  2. dis so waar!!!

    Lekker naweek, 0x0

  3. Werklike aangename rit gehad.
    Eerste maal dat ek met KLM gevlieg het.

    sjoe besef nou eers hoe het ek in SA gesukkel met my internet!
    Sal moet plan maak as ek weer finaal terug gaan wees.

  4. dankie jy ook!

  5. Nice one

  6. TS het gesê op September 21, 2012

    Ek het TuneUp Utillities gekoop en ek weet nie of ek my verbeel maar dit gaan beter. Tog is ek te bang om my ou plaas oop te maak.

  7. Keine Lebt Mehr…

  8. Ek het nou die dag gewonder hoeveel duisende mense het al my pad gekruis!Nogal iets om aan te dink.

  9. Hier werk dinge nog met parrafien

  10. hihi inderdaad! Goeies en slegtes;-)

  11. Yes, I also thought so

  12. sommiges aanvanklik sommer net so terloops en dan agterna weer en weer en weer

  13. jip
    die goeies die slegtes en die lelikes!

  14. dis nie altemit nie

  15. Ag, hier is jy!
    Ek het biekie teruggelees.

    Hoop jy bly heerlik daar doer.

  16. dankie!
    maar omdat dit nie meer nuut is soos my vorige koms, is die opwinding van hier wees, nie so groot nie

  17. STC het gesê op September 22, 2012

    So waar Roos…xx

  18. Ek stem saam ! Jy al weer terug? XXXX

  19. daarom hoop ek van harte dat die oorskuif nie se erg gaan wees nie

  20. Ja, en more kom onse jongste vir ‘n paar dae hier by ons oorbly! – dis ‘n bonus

  21. Is so. ten goede en ten kwade.

  22. die ten kwade kon maar verby gegaan het – helaas gebeur dit selde.

  23. STC het gesê op September 24, 2012

    Ek kan skielik weer op jou blog kom…jipiee..en geniet jou dogter. Myne het uitgetrek, maar hgelukkig is tiener nog tuis.

  24. Ware woorde. Alles vir ‘n rede. 🙂

  25. jy weer oor die water?

  26. Sommige net om ander ‘n pyn in die boud te gee… lol! Daar is ook ‘n rede voor… hulle help vorm aan die mens wat ons veronderstel is om eendag te wees….

  27. het al met tye diep gewonder oor sommige mense

  28. jip, maar nie weer so lank nie.

  29. die wat mens so ‘n pyn verskaf, is daar sodat mens die ander beter kan waardeer

  30. Baie waar!

  31. waar ek besonderse gebak of geregte raakloop, kom jou blog by my op

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.